<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><tempo>11</tempo>
<lyrics>[V1]
.C                        F   G      C
 As vrede my pad deur die wêreld verlig,
.     Am        D           G
 As smarte my dreig te verniel,
.     C           F           D         G
 Dan antwoord ek vry, watter lot my ook tref:
.        C   F       C  G       C
 Dit is wel, dit is wel met my siel!

[C1]
.   C               G
   Dit is wel Dit is wel
.           G           C
   Met my siel Met my siel
.          F          C  G        C
   Dit is wel Dit is wel Met my siel

[V2]
.  C                       F G      C
 Voorheen het die sonde gedurig gekwel,
.    Am          D         G
 En dikwels my vreugde verteer;
.       C        F         D        G
 Nou's alles vergeef en geheg aan Sy kruis:
.      C     F        C     G         C
 O my siel, loof die Heer, loof die Heer!

[C2]
.   C               G
   Dit is wel Dit is wel
.           G           C
   Met my siel Met my siel
.          F          C  G        C . (A)
   Dit is wel Dit is wel Met my siel

[V3]
.    D                          G   A      D
 Voortaan is dit Christus, ja, Christus alleen,
.      Bm          E             A
 Selfs waar ek in droefheid moet kniel;
.       D           G            E       A
 Geen stryd is te swaar nie, in lewe en dood
.       D    G       D     A      D .
 Bly my Heiland die troos van my siel.

[C3]
.   D                A
   Dit is wel Dit is wel
.           A           D
   Met my siel Met my siel
.          G          D  A        D
   Dit is wel Dit is wel Met my siel
.          G          D  A        D
   Dit is wel Dit is wel Met my siel</lyrics>
<title>Dit is wel met my siel</title>
<key>C</key>
<author>Bliss, Philip Paul (1838-1876), Spafford, Horatio Gates (1828-1888)</author>
</song>